Die graf is voor een van die oudste geboue op die kampus wat tans vir Administrasie gebruik word, net agter hierdie pragtige formele fontein. Die graf hoort daar, as deel van die pragtige kampus se ryk geskiedenis.
Aan die linkerkant van LYNN Hall, by die Dierehospitaal van die Veterinary Faculty het ek hierdie juweel van 'n Memorial tuin ontdek.
Ook deur ons liefde vir ons troeteldier-kinders kan ons geheel mense wees.
No comments:
Post a Comment