Die Veterinary Faculty het die volgende aangebied: Holly Heaves (heaves in perde is soos asma in mense), Large animal Vet's truck (tools en trok wat vir klinieke gebruik word), Buttercup the Fistulated Cow (Ferriery) (shame, arme Buttercup, die ou Jersey koeitjie staan ewe geduldig en vreet terwyl almal in haar binnegoed rondvoel) Petting Zoo, Molly the painted pony (digestive track, etc)
Dan moet ek ook nie vergeet van die Exotic Animal Club se "pocket pets" uitstalling nie, Moet se, 'n menigte van die pets, gaan ek definitief nie in my sak ronddra nie ...
Daar was ook Live Spay Surgery, Wolf ParkTalk, Frisbee Dogs, Rescue dogs, En talle ander uitstallings. Ek het uiteindelik na amper 3 maande 'n kat gekry om te vry ... Hy was 'n pragtige Main Coon Mix, maar ongelukkig het die foto nie uit gekom nie. Wys dus maar die foto van 'n jong bloedhond - in training om 'n rescue dog te word (Ek het haar ook bevry ... )
No comments:
Post a Comment